45 bladsye se oulike soek die getal en kleur in.
Getalle = 1 tot 10
DIT HELP MET:
-Om getalle uit te ken
-Om Kleure uit te ken
-Oefen om in te kleur BINNE die lyne
Term 4 Resources now available!