Term 4 Resources now available!
Kry hierdie PRAGTIGE KLASTEMA nou!
Wat u alles ontvang in hierdie pakket:
-Dae van die Week
-Maande van die Jaar
-Getalle 1-20
-Alfabet met gepaste prente
-2D Vorms plakkate
-3D Vorms plakkate
-Vlaggies vir Vorms opskrif
-Kleure plakkate
-Seisoene plakkate
-Vlaggies ABC Cursive
-Vlaggies ABC Drukskrif
-Vlaggies 1-25 getalle
-Verjaarsdag lys
-Verjaarsdag Vlaggies vir opskrif
-1 tot 100 telkaart
-Welkom plakkaat
-Naam kaartjies
-Die weer / weerkaart
-TOP 10 Plakkaat
-3 Toestemming kaartjies (badkamer/stoep/siek)
-10 Oulike Klasreëls
-5 Hand simbole plakkate
-10 Motiverende plakkate/vlaggies
