35 bladsye vol oulike aktiwiteite.
Graad RR/R - BOEKIE 02
Ons fokus in hierdie boekie op:
-Kleure
-Vorms
-Patrone
-Emosies
-Wat ons gebruik om skoon te wees
-Knip
-Getalle 1-5
en meer
Term 4 Resources now available!