Term 4 Resources now available!
Graad 4 Afrikaans HT/EAT Werkkaarte vir Kwartaal 1.
Ontvang MEMORANDUMS ook!
Hierdie boekie kan gebruik word: In die klas / Vir huiswerk / Vir ekstra oefening
35 Werkkaarte in hierdie pakket.
-Werkwoorde
-Sinonieme
-Antonieme
-Byvoeglike naamwoorde
-Trappe van vergelyking
-Tydsvorme (verlede en toekomende tyd)
-Voegwoorde
-Bywoorde
-Voornaamwoorde
-Lydende en Bedrywende vorm
-Meervoude
-Leestekens
-Enkelvoudige sinne
-Idiome en uitdrukkings
-Basisvorme
-Voorsetsels
-Sinsoorte
-Verkleining
-Manlik en Vroulik
-Alfabetiese volgorde
-Intensiewe vorme
-Samestellings
-Lettergrepe
BELANGRIK
-HIERDIE WERKKAARTE HELP MET MEESTE VAN DIE TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES GEDEELTE IN DIE ATP
