Term 4 Resources now available!
Graad 4 Afrikaans EAT Werkkaarte vir Kwartaal 4.
Ontvang MEMORANDUMS ook!
Hierdie boekie kan gebruik word: In die klas / Vir huiswerk / Vir ekstra oefening
30 Werkkaarte in hierdie pakket.
Wat sluit die werkboekie in:
-Voegwoorde x2
-Persoonlike voornaamwoorde x2
-Sinonieme
-Antonieme
-Meervoude x2
-Verkleining x2
-Manlik en vroulik
-Selfstandige naamwoorde x4
-Homonieme
-Homofone x2
-Vraende voornaamwoorde
-Idiome
-Ontkenning
-Voorsetsels x3
-Sinsoorte
-Enkelvoudige sinne
-Werkwoorde
-Alfabetiese volgorde x2
BELANGRIK
-HIERDIE WERKKAARTE HELP MET MEESTE VAN DIE TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES GEDEELTE IN DIE ATP
