2026 Resources now available!
Graad 4 Afrikaans EAT Werkkaarte vir Kwartaal 3.
Ontvang MEMORANDUMS ook!
Hierdie boekie kan gebruik word: In die klas / Vir huiswerk / Vir ekstra oefening
36 Werkkaarte in hierdie pakket.
Wat sluit die werkboekie in:
-Homonieme x2
-Homofone x2
-Voornaamwoorde x2
-Besitlike voornaamwoorde
-Sinonieme en Antonieme x2
-Meervoude x 2
-Manlik en vroulik
-Trappe van vergelyking
-Lettergrepe
-Agtervoegsels en Voorvoegsels
-Idiome x2
-Voorsetsels
-Afkortings
-Ontkenning x2
-Sinsoorte x2
-Direkte rede
-Indirekte rede
-Saamgestelde sinne x2
-Byvoeglike naamwoorde x2
-Bywoorde
-Werkwoorde x2
-Letterlik of figuurlik
-Leestekens x2
BELANGRIK
-HIERDIE WERKKAARTE HELP MET MEESTE VAN DIE TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES GEDEELTE IN DIE ATP
