Term 4 Resources now available!
Graad 4 Afrikaans EAT Werkkaarte vir Kwartaal 2.
Ontvang MEMORANDUMS ook! (25)
32 Werkkaarte in hierdie pakket.
Hierdie boekie kan gebruik word: In die klas / Vir huiswerk / Vir ekstra oefening
Wat sluit die werkboekie in:
-voorsetsels
-sinonieme
-antonieme
-homofone
-homonieme
-werkwoorde
-selfstandige naamwoorde
-persoonlike voornaamwoorde
-besitlike voornaamwoorde
-vraende voornaamwoorde
-byvoeglike voornaamwoorde
-idiome en uitdrukkings
-lettergrepe
-basisvorme
-trappe van vergelyking
-enkelvoudige sinne
-versamelname
-afleidings en samestellings
-direkte en indirekte rede
-bywoorde
-intensiewe vorme
-skryftekens
BELANGRIK
-HIERDIE WERKKAARTE HELP MET MEESTE VAN DIE TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES GEDEELTE IN DIE ATP
