BOEKIE 02
Oulike boekie gepas vir Graad R tot Graad 1 maatjies.
40 oulike Aktiwiteite!
Oefeninge sluit in:
-Simmetrie
-knip
-alfabet
-begin en eind klanke
-inkleur
-volg instruksies
En meer.
2026 Resources now available!