Term 4 Resources now available!
Ons het hierdie pragtige dagboeke spesiaal ontwerp vir die LEERDERS!
Daar is tot 'n oulike spasies vir HUISWERK!
Die dagboek is werklik PRAKTIES en gaan enige leerder vreeslik help!
Die dagboek is uitgewerk vir die HELE JAAR en mooi in volgorde.
U kan wel die PDF weergawe print soos u dit benodig.
ONTVANG dadelik via e-pos!
Die dagboek het die volgende in:
- 8 x Oulike voorblaaie om van te kies
- Persoonlike informasie
- Ek hou van
- Boeke gelees vir die jaar
- Hoe doen ek op skool "tracker"
- Verantwoordelikhede by die huis "chores"
- voor skool en na skool "checklist"
- "memories"
- 2025 Kalender
- Belangrike nommers
- Rooster vir die week
- Maand kalender vir elke maand
- Beplanning vir die week
- Beplanning vir elke dag + huiswerk afskryf plek
- oulike prentjies / doodles op elke blaai om te versier/inkleur
