Term 4 Resources now available!
Graad 3 - Kwartaal 4 werk
MAAK SEKER JOU KIND IS REG VIR KWARTAAL 4!
Soms weet ouers nie hoe vorder hulle kinders nie.
Hierdie gaan BAIE help sodat ouers self kan sien of U kind alles verstaan.
Dit gaan selfs help vir maatjies wat sukkel en net ekstra oefeninge benodig.
Hierdie pakkie sluit in:
1-Afrikaans werkvelle (38 werkvelle)
2-Engels werkvelle (33 werkvelle)
3-Wiskunde werkvelle (43 werkvelle)
4-Lewensvaardigheid (29 werkvelle)
5-Kersfees boekie (32 werkvelle)
170+ bladsye vir slegs R100
Volgens ATP en belyn met KABV
