Term 4 Resources now available!
Graad 3 - Kwartaal 3 werk
SPESIALE AANBOD = R 100
MAAK SEKER JOU KIND IS REG VIR KWARTAAL 3!
Soms weet ouers nie hoe vorder hulle kinders nie.
Hierdie gaan BAIE help sodat ouers self kan sien of U kind alles verstaan.
Dit gaan selfs help vir maatjies wat sukkel en net ekstra oefeninge benodig.
Hierdie pakkie sluit in:
1-Afrikaans werkvelle
2-Engels werkvelle
3-Wiskunde werkvelle
4-Lewensvaardighede werkvelle
