Term 4 Resources now available!
-Is jy 'n ouer wat wil weet of jou kind op die regte pad is?
-Wonder jy of jou kind die werk kan doen?
-Is jy dalk 'n onderwyser wat ekstra werk vir jou klas benodig?
Dan is hierdie pakket vir jou!
Hierdie gaan enige Graad 2 maatjie help!
KWARTAAL 1 + 2 + 3 + 4 werk volgens KABV / ATP
19+ Boekies in hierdie pakkie!
Wat sluit dit alles in?
-Afrikaans (4 boekies)
-Wiskunde (4 boekies)
-Engels (4 boekies)
-Lewensvaardigheid (4 boekies)
-Skrif oefeninge
-Kersfees boekie
Kry joune nou!
