Term 4 Resources now available!
-Is jy 'n ouer wat wil weet of jou kind op die regte pad is?
-Wonder jy of jou kind die werk kan doen?
-Is jy dalk 'n onderwyser wat ekstra werk vir jou klas benodig?
Dan is hierdie pakkie vir jou!
Hierdie gaan enige Graad 1 maatjie help!
KWARTAAL 4 werk volgens KABV / ATP
5 Boekies in hierdie pakkie!
Wat sluit dit alles in?
-Afrikaans (37 werkvelle)
-Wiskunde (46 werkvelle)
-Engels (32 werkvelle)
-Lewensvaardigheid (21 werkvelle)
-Kersfees boekie (32 werkvelle)
'n Baie lekker pakkie vol kwaliteit aktiwiteite.
Kry joune nou!
