Term 4 Resources now available!
-Is jy 'n ouer wat wil weet of jou kind op die regte pad is?
-Wonder jy of jou kind die werk kan doen?
-Is jy dalk 'n onderwyser wat ekstra werk vir jou klas benodig?
Dan is hierdie pakkie vir jou!
Hierdie gaan enige Graad 1 maatjie help!
KWARTAAL 1 werk volgens KABV / ATP
5 Boekies in hierdie pakkie!
200+ werkvelle
Wat sluit dit alles in?
-Afrikaans (30 werkvelle)
-Wiskunde (38 werkvelle)
-Engels (34 werkvelle)
-Lewensvaardigheid (28 werkvelle)
-Drukskrif oefeninge (115 bladsye)
Dit is 200+ werkvelle!
'n Baie lekker pakkie vol kwaliteit aktiwiteite.
Kry joune nou!
